AfriForum se Parys-tak vat verval vas
Die AfriForum-tak in Parys het in September meer as 4 ton teer gebruik om slaggate in die eens pragtige dorp…
Die AfriForum-tak in Parys het in September meer as 4 ton teer gebruik om slaggate in die eens pragtige dorp…
AfriForum se Parys-tak het op 28 September vyf bome geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek. Die bome is onderskeidelik…
AfriForum se Parys-tak het op 13 Augustus 2020 ’n buurtwag gestig nadat inwoners die organisasie genader het om ’n buurtwag op die…
Die AfriForum-takke in Heilbron, Parys, Potchefstroom, Sasolburg en Wolmaransstad het blikkieskos ten bate van die Hervormde Kerk in Parys se…
Die voortslepende stryd oor die drinkwatergehalte in Parys het gister in die hof gedraai nadat AfriForum ’n dringende hofbevel gebring…
Die drinkwatergehalte van Parys het effens verbeter nadat AfriForum ’n dringende brief gerig het aan Bruce Kannemeyer, die munisipale bestuurder…
AfriForum het vandag ’n dringende skrywe aan Bruce Kannemeyer, munisipale bestuurder van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit, gerig oor die swak…
AfriForum se Parys-tak het op 22 Februarie 2019 drie nuwe verkeerstekens by belangrike stopstrate in dié dorp opgerig. Verskeie verkeerstekens…
AfriForum se Parys-tak het 250 kg se hondekos aan die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Parys geskenk. Dit volg nadat die DBV die…
AfriForum se Parys-tak het op 16 Augustus 2018 vergader met Bruce Kannemeyer, die munisipale bestuurder van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide