AfriForum verwelkom Nersa se besluit om slegs 3,49% verhoging toe te laat
AfriForum verwelkom die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se besluit om Eskom se elektrisiteitsverhoging vir die 2022/2023-boekjaar met slegs…
AfriForum verwelkom die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se besluit om Eskom se elektrisiteitsverhoging vir die 2022/2023-boekjaar met slegs…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag geskrewe kommentaar by die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ingedien rakende Eskom se elektrisiteitsverhoging…
AfriForum het onlangs ’n skrywe aan die J.B. Marks Plaaslike Munisipaliteit gestuur aangesien Ventersdorp al vir ’n geruime tyd gereeld…
AfriForum het op 28 Julie 2020 ’n skrywe gerig aan Makgorometje Makgata, waarnemende munisipale bestuurder van die Tshwane Metro, oor die elektrisiteitsprobleem…
AfriForum het op 27 Januarie 2020 ’n kostebevel teen die Tshwane-metro in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria gekry oor die onwettige koopkragtariefheffings…
AfriForum het op 16 Januarie 2020 ’n skrywe aan Nersa gerig en versoek dat ondersoek ingestel word oor waarom die…
Die Tshwane-metro het op 29 Oktober 2019 tydens ’n bestuursvergadering aan AfriForum belowe dat hulle koopkragverbruikers wat vroeër vanjaar die verkeerde…
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het op 8 Augustus 2019 die verhoogde elektrisiteitstarief aangekondig wat die Tshwane-metro mag implementeer. Die verhoogde…
AfriForum en die Tshwane-metro het vergader en beloof om saam te werk om konsensus vir albei partye te bereik rakende…
Die Tshwane-metro sal nie Woensdag voortgaan met die implimentering van die onwettige verhoogde kragtarief vir die 2019/2020-termyn nie. Dit kom…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide