Onregmatig en ongeldig: Só sê hof oor NERSA se oorweging van munisipale kragtariefverhogings
Die Hooggeregshof in Pretoria het vandag bevind dat die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) se besluit om munisipaliteite se aansoeke…
Die Hooggeregshof in Pretoria het vandag bevind dat die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) se besluit om munisipaliteite se aansoeke…
NERSA verontagsaam waarskynlik hofbevel én wetgewing – AfriForum Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n dringende aansoek in die Hooggeregshof in Pretoria…
Die geïntegreerde hulpbronplan (IRP) wat Gwede Mantashe, minister van Minerale Hulpbronne en Energie, in Januarie bekendgemaak het, is onvolledig, ver…
Al was pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede Donderdagaand weer vol (leë) beloftes, is AfriForum steeds van mening dat die afwenteling…
AfriForum se Rustenburg-tak het vandag (4 Desember) hofstukke aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) beteken om dringend die voortslepende…
Die AfriForum se Vryheid-tak het op 15 Augustus die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) gevra om AbaQulusi Plaaslike Munisipaliteit se…
AfriForumTV het dié week opwindende nuus bekendgemaak en mense kan hulle gereed maak om aan die einde van die jaar…
AfriForum se Springs-tak se regspan het op 3 Augustus hofstukke aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) beteken om die…
Suid-Afrika het in 2022 vir ongeveer 200 dae beurtkrag gehad en die vooruitsig vir 2023 lyk nie veel beter nie….
AfriForum en die Ventersdorp Inwonersvereniging het gesamentlik ’n dispuut by Nersa verklaar oor die swak toestand van die elektrisiteitsvoorsiening in…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide