Secunda soos ’n nuwe sikspens danksy AfriForum-buurtspan
Munisipale verval het die burgerregteorganisasie AfriForum genoop om buurtspanne in sy takstrukture aan te stel wat daagliks kan werk om…
Munisipale verval het die burgerregteorganisasie AfriForum genoop om buurtspanne in sy takstrukture aan te stel wat daagliks kan werk om…
Deur Carina Bester “Hierdie skenking is vir ons beter as lekkernye.” Dít was die reaksie van Hester Schwarz, personeellid van…
AfriForum se Teks (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda)- en Bethal-takke het as deel van dié organisasie se nasionale GOP-projek skriftelike…
AfriForum het vandag die boete van R200 miljoen, wat die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit gister deur die Bethal-landdroshof opgelê is,…
Die AfriForum-tak in Bethal en nabye boere is weereens ’n lewensredder vir dié dorpsinwoners wat alweer sonder water sit. Die…
Keelvol inwoners en lede van twee AfriForum-takke in die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit (GGPM) het vandag hul ontevredenheid met die…
’n Skoonmaakaksie by die Secunda-begraafplaas het onlangs ’n onverwagse wending geneem toe amptenare van die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit gemeenskapslede…
AfriForum het op Vrydag 7 Julie ’n brief aan Rand Water gestuur rakende die gebrek aan watervoorsiening aan dorpe in…
AfriForum het vandeesweek ’n groot oorwinning teen Rand Water in die Hooggeregshof in Pretoria behaal. Dié waterverskaffer, wat die waterdruk…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 21 Januarie 2022 ingespring om slaggate in die dorp op te vul. Met die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide