Akademia-mediasentrum se boekversameling groei met ruim skenking
’n Skenking van ’n boekversameling ter waarde van nagenoeg R1,5 miljoen van prof. Edith Raidt (91) het onlangs die Akademia-mediasentrum…
’n Skenking van ’n boekversameling ter waarde van nagenoeg R1,5 miljoen van prof. Edith Raidt (91) het onlangs die Akademia-mediasentrum…
Die AfriForum-tak in Centurion het sedert die begin van die jaar al meer as sewe skoonmaakprojekte geloods, waaronder die volhoubare…
Die AfriForum-tak in Centurion het twee parke in die Centurion-area aangeneem as deel van die Adopt-a-Spot-projek wat deur die Tshwane…
Die AfriForum-tak in Centurion het aan die begin van Oktober die kanaalprojek in Valhalla afgehandel en die tak het die…
Die AfriForum-tak in Centurion het op 2 Oktober 2021 die stormwaterkanaal tussen Breyton- en Redderburgstraat in Rooihuiskraal-noord skoongemaak. Lede van…
AfriForum se Centurion-tak het op 23 Oktober drie herwinningshokke en een ton sakke aan die Laerskool Wierdapark geskenk. Die skool…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 7 Oktober ’n buurtwag in Centurion gestig. Dié buurtwag – wat deel van AfriForum se…
Die AfriForum-tak in Centurion het op 12 September voortgegaan om die Montague Kneen-park in Valhalla skoon te maak en talle gemeenskapslede…
AfriForum se Centurion-tak het op 22 Augustus en 24 Augustus ’n skoonmaakaksie van stapel gestuur en herstelwerk in die Valhalla-omgewing…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 23 Julie 2020 ’n skrywe aan die Tshwane Metro gerig rakende die toestand van die Montague Kneen-park…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide