Bellville-buurtwag sorg vir vyf inhegtenisnemings tydens nasionale patrollie
AfriForum se buurtwag in Bellville het die afgelope naweek die vrugte van sy arbeid gepluk toe hy aan die burgerregteorganisasie…
AfriForum se buurtwag in Bellville het die afgelope naweek die vrugte van sy arbeid gepluk toe hy aan die burgerregteorganisasie…
Die AfriForum-tak in die Midlands het die afgelope naweek ’n span vrywilligers byeengebring om ’n gemeenskapsveiligheideenheid vir dié deel van…
Diegene wat aan die Weskus woon kan gemoedsrus hê in die wete dat nóg 19 van sy AfriForum-buurtwaglede oor die…
Twee verdagtes is gisteraand omstreeks 20:30 in Mount Pleasant vasgetrek nadat AfriForum se Walker Drive-buurtwag sy hommeltuig ingespan en die…
Om misdaad op ’n klein Noord-Kaapse dorp langs die Vaalrivier te stuit, het AfriForum se Delportshoop-tak besluit om ’n proaktiewe…
AfriForum se Zeerust-buurtwag het onlangs gemeenskapslede opgelei om broodnodige hulp tydens noodsituasies te verleen. Altesaam 12 gemeenskapslede, wat deel van…
As daar iets is waaraan AfriForum se Middelburg-buurtwag al sy aandag aan wy is dit om dié gemeenskap te beveilig….
AfriForum se George-tak fokus nie net op die stryd teen ongeregtigheid en gebrekkige wetstoepassing in en om George nie, maar…
Selfs voertuie wat voor ’n polisiestasie parkeer is, is nie gewaarborg om uit misdadigers se visier te bly nie. Dít…
Die samewerkingsooreenkoms tussen AfriForum se Wes-Moot-tak en die veiligheidsmaatskappy Uberwachung All Secure Corp werp reeds die afgelope paar maande vrugte…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide