AfriForum se Sasolburg-buurtwag help polisiestasie en gemeenskap
Die Sasolburg-buurtwag het verlede week die plaaslike polisiestasie gehelp deur drie nuwe buisligte te installeer – een in die gemeenskapsdienssentrum…
Die Sasolburg-buurtwag het verlede week die plaaslike polisiestasie gehelp deur drie nuwe buisligte te installeer – een in die gemeenskapsdienssentrum…
AfriForum se buurtwagte in Mooirivier het op 14 April in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF),…
In Maart het AfriForum ’n kompetisie geloods om die gemeenskap te help om hul woonbuurte op te knap. AfriForum-lede kon…
AfriForum se Sasolburg-tak het die afgelope maand onverpoosd gewerk om gras te sny en die dorp netjies te maak. Daar…
AfriForum se Bothaville-tak is deel van die span wat Presidentstraat, wat die dorp met Meyerhof verbind, opgradeer. Die plaaslike Nala-munisipaliteit…
AfriForum se Potchefstroom-tak is verlede Woensdag aangenaam verras nadat die dorp se vullisterrein selfs nog beter as die vorige jaar…
Nadat AfriForum se Sasolburg-tak die Hoëveldse Tuine onder hande geneem het, het dié tuine ’n groot trekpleister vir die gemeenskap…
Die afgelope Februarie het AfriForum se buurtwag in Sasolburg verskeie patrollies uitgevoer en hulp aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) op…
AfriForum se Klerksdorp-tak, in samewerking met die Doringkruin-buurtwag sowel as die inwoners van Doringkruin het tien nuwe stoptekens oor ’n…
AfriForum se Viljoenskroon-tak het op 10 Februarie ’n dringende skrywe aan die Departement van Polisie, Paaie en Vervoer gerig oor…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide