AfriForum-tak in Klerksdorp woeker met #OnsDorp-projek
AfriForum se Klerksdorp-tak het op 29 Oktober die tweede fase van die #OnsDorp-projek in Murantiweg afgehandel. Die area vanaf Buffeldoornpad…
AfriForum se Klerksdorp-tak het op 29 Oktober die tweede fase van die #OnsDorp-projek in Murantiweg afgehandel. Die area vanaf Buffeldoornpad…
Op aanvraag van die gemeenskappe van Deneys- en Oranjeville, is daar Donderdagaand, 27 Oktober, ’n inligtingsvergadering gehou met die oog…
AfriForum het vanoggend ’n dringende brief aan Eskom en die Ngwathe Munisipaliteit gerig oor die kragkrisis waarin die inwoners van…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 6 Oktober ’n foutiewe flens (“flange”) in die waterklep in Elandsheuwel- en Leemhuisstraat herstel…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 1 Oktober die Hoëveldse Tuine met ’n heerlike tuinfees ingewy. Dié tak het die…
Die AfriForum-tak in Heilbron het, vir boomplantmaand, 30 witstinkhoutbome (Celtis africana) by Hoërskool Heilbron geplant. Dit kom nadat die skool…
AfriForum het vandag die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit op terme geplaas oor die haglike toestand van die drinkwater in Parys. Die…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die afgelope naweek op verskeie plekke ’n verskil gemaak as deel van die #VegEnBou-strategie. Die…
AfriForum se Parys-tak het op 28 September vyf bome geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek. Die bome is onderskeidelik…
Die AfriForum-tak in Bloemhof het besluit om van die surplus voedsel wat hulle as skenkings ontvang het met hul buurtak…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide