Akademia se eerste musiekblyspel binnekort op die planke
Daai kleindorpiegevoel, Akademia se eerste musiekblyspel, kom binnekort op die planke in die Centurion Teater. Die aanbieding van dié musiekblyspel…
Daai kleindorpiegevoel, Akademia se eerste musiekblyspel, kom binnekort op die planke in die Centurion Teater. Die aanbieding van dié musiekblyspel…
Akademia se splinternuwe kampus aan die ooste van Pretoria gaan in Januarie 2028 sy deure open. Dié kampusprojek is die…
AfriForum se Dink of Sink-span het op 20 April die eerste Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie vir universiteitstudente by die…
Akademia se Departement Tale en Kultuurwetenskappe se tweede jaarlikse Joernalistieksimposium is gister by dié tersiêre inrigting se Leriba-kampus aangebied. Vanjaar…
Akademia, die Christelike, klassieke en onafhanklike hoëronderwysinstelling vanuit en vir die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe, het pas aangekondig dat sy…
Ná afloop van Enoch Godongwana, minister van finansies, sê begrotingsrede word sy begroting uit baie oorde beskryf as ’n “verkiesingsbegroting”….
’n Skenking van ’n boekversameling ter waarde van nagenoeg R1,5 miljoen van prof. Edith Raidt (91) het onlangs die Akademia-mediasentrum…
Tydens ’n aanbieding by die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Leierskapkongres in Midrand gister, het dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit,…
Oorlewing, ideologie en geld was van die vroegste tye af dryfvere wat ’n rol in die bestaan en voortbestaan van…
Akademia het gister ’n geskiedkundige internasionale samewerkingsooreenkoms met die Hongaarse Universiteit van Landbou- en Lewenswetenskappe (afgekort as MATE) onderteken. Die…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide