AfriForum hou vreedsame protesaksie in Senekal
Ondanks valse inligting wat oor AfriForum se vreedsame protesoptog in Senekal versprei is, is die boodskap duidelik: Plaasmoorde is onaanvaarbaar….
Ondanks valse inligting wat oor AfriForum se vreedsame protesoptog in Senekal versprei is, is die boodskap duidelik: Plaasmoorde is onaanvaarbaar….
Ná verskeie versoeke uit die gemeenskap van Cradock is ’n AfriForum-tak op 13 Oktober amptelik op dié dorp gestig. “AfriForum…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy ondersteuners vandag in Senekal toegespreek tydens ’n vreedsame protesaksie teen plaasmoorde. Dit volg op die…
Deur Alet Rademeyer Sowat 500 ondersteuners van AfriForum het vandag vreedsaam in Senekal aan ’n protesoptog teen plaasmoorde deelgeneem…
AfriForum sal dr. Zweli Mkhize, die minister van Gesondheid, se voorgestelde regulasies vir die toesig en beheer van aanmeldbare mediese…
Die AfriForum-buurtwag in Bloemhof het op 13 Oktober 2020 ’n gesteelde voertuig opgespoor nadat hulle inligting ontvang het van vermoedelik gesteelde beeste…
AfriForum se aansoek word 24 tot 27 November aangehoor om as vriend van die hof gevoeg te word in die…
’n See van rooi EFF-ondersteuners het vandag vir Julius Malema en Mbuyiseni Ndlozi ná hul verskyning in die parkeerterrein van…
Die AfriForum-tak in Roodepoort het op 9 Oktober 2020 vyftien bome aan die Hamerkop-voëlpark geskenk. AfriForum het die skenking gemaak aangesien ’n…
Deur Alet Rademeyer en Jhua-Nine Wyrley-Birch Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder van die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide