AfriForum se Roodepoort-buurtwag trek drie verdagtes vas
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het op 2 September 2019 drie verdagtes vasgetrek. Een verdagte is in die vroeë oggendure tydens ’n…
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het op 2 September 2019 drie verdagtes vasgetrek. Een verdagte is in die vroeë oggendure tydens ’n…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die uitlatings van Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, veroordeel nadat hy gister by die Tshwane…
AfriForum het in samewerking met rolspelers in die Witrivier-distrik weer eens ’n poging tot onregmatige grondbesetting die nekhou toegedien. Dít…
AfriForum se takbesture in die suidstreek het die afgelope naweek die burgerregteorganisasie se Streeksberaad van Hoop in Stellenbosch bygewoon. Die…
Deur Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum Oudpresident Nelson Mandela ontvang wêreldwyd erkenning vir sy rol in die stryd teen…
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in Gauteng-Suid se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink-…
Uitspraak is voorbehou in die Suid-Gautengse hooggeregshof waar Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, vandag op aanklagte…
Deur Ernst Roets Die ideologie van wit nasionalisme is een wat ontbloot en teengestaan moet word. Wit nasionalisme is al…
Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by AfriForum, se weergawe dat hy die ou vlag in Augustus vir “akademiese…
AfriForum se Alberton-buurtwag het op 28 Augustus 2019 ’n gekaapte voertuig in samewerking met die Kathlehong-Noord se SAPD, Alberton se…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide