AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag trek verdagte vas
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het op 28 Januarie 2020 ’n inbreker gearresteer en aan die polisie oorhandig nadat die buurtwag dié dag…
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het op 28 Januarie 2020 ’n inbreker gearresteer en aan die polisie oorhandig nadat die buurtwag dié dag…
AfriForum het sy regspan vandag opdrag gegee om ondersoek in te stel nadat verskeie mense AfriForum ingelig het dat hulle…
AfriForum het Busisiwe Mkhwebane, die Openbare Beskermer (OB), vandag versoek om te bedank. Dié burgerregteorganisasie beskou haar as onbekwaam vir…
Die AfriForum-tak in Sasolburg gaan vanjaar voort om parke en groen stroke in Sasolburg en Vaalpark netjies te hou en…
AfriForum het op 27 Januarie 2020 ’n kostebevel teen die Tshwane-metro in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria gekry oor die onwettige koopkragtariefheffings…
Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, gaan volgens mediaberigte vandeesweek verder met enkele belanghebbendes oor die inhoud van die Wysigingswetsontwerp…
AfriForum het vandag ’n omvattende internasionale veldtog vir die beskerming van burgerregte in Suid-Afrika van stapel gestuur en ’n…
AfriForum Jeug het vandag ’n skrywe aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) se bestuur gerig waarin optrede teen studenteraadslede…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 23 Januarie 2020 in samewerking met lede van die Bethal Stock Theft Information Centre (STIC) en Kasselman-sekuriteit…
Terwyl die ANC-regering met openbare verhore landwyd voortgaan om landsburgers ’n rat voor die oë oor sy nasionale gesondheidsversekering (NGV)…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide