AfriForum dien klag teen Lesufi oor onregmatige tender van R30 miljoen in
AfriForum het vandag ’n klag van korrupsie by die Wierdabrug-polisiestasie in Centurion teen Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir Onderwys,…
AfriForum het vandag ’n klag van korrupsie by die Wierdabrug-polisiestasie in Centurion teen Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir Onderwys,…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n klag van korrupsie by die Wierdabrug-polisiestasie in Centurion ingedien. Dit volg op die Gautengse…
AfriForum en Solidariteit se regsspanne het vandag hofstukke uitgereik waarin hulle die Konstitusionele Hof direk op ’n dringende basis nader…
Deur Marnus Kamfer, regs-en-risikobestuurder vir Gemeenskapsveiligheid Vuurwapeneienaars het die afgelope paar jaar omtrént die wind van voor gekry. Die vereistes…
AfriForum sal Woensdag ’n dringende aansoek in die hooggeregshof in Pretoria bring teen die omstrede Zithabeseni-kwarantynkamp buite Groblersdal waar meer…
AfriForum en Solidariteit gaan die Konstitusionele Hof direk nader met ’n appèlaansoek teen die uitspraak in die hooggeregshof in Pretoria…
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om die Konstitusionele Hof direk te nader met ’n appèlaansoek teen die beslissing van…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het R90 000 aan Solidariteit Helpende Hand se noodfonds geskenk wat dié diensorganisasie verder in staat sal…
AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Kaapstad-Noord-tak, het op 26 April 2020 op ’n vrou se noodoproep gereageer…
Deur Carien Bloem, bestuurder vir onderwys Die onvoorbereide debatskompetisie vir hoërskoolleerders Dink of Sink word sedert 2017 nasionaal aangebied met…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide