|

KYK: Malema-vuurwapensaak

Die EFF-leier, Julius Malema, was vandag weer in die Oos-Londense Landdroshof waar voorvonnisverrigtinge in sy vuurwapensaak voortgesit is. ’n Groot skare EFF-ondersteuners het buite die hof byeengekom om hul leier te ondersteun. Forum Nuus was daar.

Soortgelyke plasings

Veiligheid