AfriForum se Vryheid-tak dien interne appèl in
AfriForum se Vryheid-tak het ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000) (PAIA) redes…
AfriForum se Vryheid-tak het ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000) (PAIA) redes…
AfriForum se Oos-Moot-tak het op 29 Februarie 2020 die Louis Trichardt-spruit in 26ste Laan in samewerking met die stadsraad en…
AfriForum se Naboomspruit-tak het gedurende Februarie 2020 verskeie projekte aangepak en die gemeenskap só ondersteun. Dié tak het onder meer –…
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het die Mosselbaai-tak op 27 Februarie 2020 by Die Koswerf in Hartenbos tydens ’n besigheidsontbyt…
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het die Oudtshoorn-tak op 26 Februarie 2020 tydens hul algemene jaarvergadering toegespreek. Kriel het aan…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het verdere kommentaar by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ingedien oor die impak wat ’n elektrisiteitstariefverhoging…
AfriForum het op 2 Maart 2020 vergader met Portia Tshabalala, waarnemende munisipale bestuurder van die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit, oor die riool en…
Die AfriForum-takke in Heilbron, Parys, Potchefstroom, Sasolburg en Wolmaransstad het blikkieskos ten bate van die Hervormde Kerk in Parys se…
AfriForum se Vryburg-buurtwag het op 1 Maart 2020 die Vryburg- munisipale begraafplaas beveilig sodat inwoners hul geliefdes se grafte kon…
AfriForum se Wes-Moot-tak het op 29 Februarie 2020 ’n groot skoonmaakprojek tussen Pretoria- en Marketstraat in Claremont uitgevoer. Groot dele…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide