AfriForum se Hessekwa-tak neem deel aan nasionale massapatrollie
Die AfriForum-tak in Hessekwa se buurt- en plaaswagte het op 18 September aan die nasionale massapatrollie deelgeneem wat regoor die…
Die AfriForum-tak in Hessekwa se buurt- en plaaswagte het op 18 September aan die nasionale massapatrollie deelgeneem wat regoor die…
Die AfriForum-tak in Witbank het onlangs as deel van die burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek 137 bome aan verskeie skole en…
AfriForum betuig sy meegevoel aan die kinders, familie en kollegas van dr. Danny Titus, wat op Vrydag 18 September 2020…
Die AfriForum-tak in Centurion het op 17 September ’n skoonmaakprojek in Valhalla se sentrale sakekern gehou. Hierdie gebied is al ’n…
Lede van AfriForum se Endicott-plaaswag wat deel van AfriForum se Springs-buurtwag vorm, het vandag ’n vermeende misdadiger vasgetrek nadat daar…
AfriForum het sy Wes-Kaapse immuunstelsel-inisiatief na die Helderbergkom uitgebrei nadat die organisasie hierdie projek in Mei in die Kaapse metropool…
Die AfriForum-tak in Orania het tydens boomplantmaand Nova-nartjiebome en amandelbome aan die Gannabos Behuising in dié dorp geskenk. Die doel…
Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 17 September die Japie Kritzinger Tehuis vir Bejaardes op dié dorp ontsmet. Die tak…
AfriForum se Ermelo-buurtwag het patrollietoerusting ontvang wat glimbaadjies, patrolliemagnete en patrollieligte insluit. AfriForum se patrolleerders ontvang opleiding in dié toerusting,…
AfriForum se Vredendal-tak het onlangs as deel van die burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek sy deel vir boomplantmaand gedoen deur nartjiebome…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide