AfriForum se Mpumalanga-buurtwagte neem aan nasionale massapatrollie deel
Die AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga het op 18 September aan die burgerregteorganisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem wat reg oor die land gehou…
Die AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga het op 18 September aan die burgerregteorganisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem wat reg oor die land gehou…
AfriForum het vandag skerp gereageer op die stelling van Bheki Cele, Minister van Polisie, dat plaasmoorde nie prioriteitsmisdade moet wees…
AfriForum het op 18 September ’n nasionale patrollie gehou om sigbaarheid reg oor die land vir ’n kort tydperk te verhoog….
AfriForum se Limpopo-buurtwagte het oor die naweek aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Op 18 September het AfriForum-buurtwagte saam met…
Die AfriForum-tak in Hessekwa se buurt- en plaaswagte het op 17 September 2020 in samewerking met die SAPD in Riversdal…
AfriForum se Bloemfontein-takke het in September verskeie volhoubare projekte aangepak om die woonbuurte op te knap en dienste te lewer….
AfriForum-buurtwagte in die sentraalstreek – wat die Vrystaat, Noordwes en KwaZulu-Natal insluit – het op Vrydag 18 September aan dié burgerregteorganisasie…
Die AfriForum-tak in Kempton Park het die organisasie se #VegEnBou-week op Vrydag 11 September 2020 afgeskop, en taklede en vrywilligers het…
Die AfriForum-tak in Piet Retief het van 14 tot 18 September 2020 sy eerste ses noodwaterpunte op strategiese plekke in…
Die AfriForum-buurtwagte in Bothaville, Ellaton, Hartbeesfontein, Orkney, Parys, Potchefstroom, Sasolburg, Stilfontein en Ventersdorp se plaas- en buurtwagte het op 18 September 2020…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide