Bethal-groentetuin skenk spinasie aan sopkombuis
Die AfriForum-tak in Bethal het op 5 April spinasie uit hul gemeenskapstuin geoes en 80 kg daarvan aan die Bethal-sopkombuis…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 5 April spinasie uit hul gemeenskapstuin geoes en 80 kg daarvan aan die Bethal-sopkombuis…
Die AfriForum-tak in Upington het van 22 – 30 Maart verskeie aksies in Upington aangepak as deel van hulle #VegEnBou-week….
AfriForum se Stilfontein-buurtwag het in Maart hard gewerk om die gemeenskap veilig te hou en het 155 patrollies gery en…
Die AfriForum-tak in die Bo-Karoo het op 31 Maart ’n inligtingsessie aan jong werkendes en studente van Orania aangebied oor…
AfriForum het op 4 April 2022 ’n skrywe aan die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit gerig waarin die organisasie versoek het dat…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark en gemeenskapslede het op 2 April ingespring en ongewenste plantegroei by die Frikkie Meyer-substasie verwyder om…
Die regering het vandag die beëindiging van die ramptoestand aangekondig ná die burgerregteorganisasie AfriForum en ander organisasies regsaksie geneem het….
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 2 April ’n tak in Delportshoop gestig nadat talle inwoners in die dorp hul behoefte…
AfriForum verwelkom dat die regering vir die eerste keer sedert 2013 hul Blou- en Groendruppelverslag bekend gemaak het. Dié verslag…
In ’n spannende woordestryd het die debatspan van Noordwes-Universiteit (NWU) Saterdag, 2 April 2022 naelskraap gewen in die finale rondte…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide