AfriForum se Apiesrivier-buurtwag trek kabeldiewe vas
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het die afgelope naweek twee arrestasies gemaak van vermeende kabeldiewe. Die buurtwag het die arrestasie gemaak nadat…
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het die afgelope naweek twee arrestasies gemaak van vermeende kabeldiewe. Die buurtwag het die arrestasie gemaak nadat…
Die saak op klagtes van seksuele aanranding en teistering teen ’n voormalige waarnemende regter is vandag in die Johannesburg Landdroshof…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die openbaredeelnameplatform DearSA is bekommerd oor die regering se hantering van die openbaredeelnameproses rakende kommentaar op…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 20 en 21 April by die Laerskool Saamspan in Pretoria besoek afgelê. Dié…
Die AfriForum-tak in Richardsbaai het op 21 April voorstelle vir die jaarlikse Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) by die uMhlathuze Plaaslike Munisipaliteit…
Muzikawukhulelwa Sibiya, Bongani Sandiso Ntanzi, Mthobisi Prince Mncube, Mthokoziseni Maphisa en SifikuhleNkani Ntuli Sifiso die beskuldigdes wat aangekla word van…
Die AfriForum-takke in KwaZulu-Natal het hul hande vol gehad met die onlangse oorstromings in dele van die provinsie, terwyl van…
Die AfriForum-tak in Ermelo het gedurende April ’n projek geloods om die plaaslike begraafplaas op te ruim. As gevolg van…
Die burgerregteorganisasie AfriForum versoek die Verenigde Nasies (VN) om die belangrikheid van gemeenskappe in die implementering van die 2030-agenda vir…
Die AfriForum-tak in Middelburg het op 20 April ’n trekker, snyer, bossiekappers en grassnyers aangekoop wat ’n groot aanwins sal…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide