AfriForum se Warmbad-tak begin met slaggatprojek
AfriForum se Warmbad-tak het hulle slaggatprojek op Saterdag 7 Mei afgeskop. Die tak het ongeveer 4,1 ton teer gebruik om…
AfriForum se Warmbad-tak het hulle slaggatprojek op Saterdag 7 Mei afgeskop. Die tak het ongeveer 4,1 ton teer gebruik om…
Die AfriForum-tak in Bloemfontein se Langenhovenpark-buurtwag en die Langenhovenpark/Bainsvlei GPF het in die vroeë oggendure op 6 Mei aan ’n…
AfriForum het strafregtelike klagtes teen die munisipale bestuurder van die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit gelê rakende rou riool wat vir meer…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 6 Mei 2022 by die Hoërskool Douglas besoek afgelê. Dié veldtog dien as…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 5 en 6 Mei 2022 by die Volkskool en CVO Skool in Orania…
Die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het vandag die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco) se aansoek om verlof tot…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se veldtog om die wêreld van die krisis in Suid-Afrika in te lig en buitelandse steun vir…
AfriForum se Privaatvervolgingseenheid het ’n klagte ingedien by Lt Gen SJ Kwena, die provinsiale polisiekommissaris van Noordwes, teen twee senior…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die openbaredeelnameplatform DearSA het met regstappe begin teen die regering se besluit om Covid-19-regulasies permanent in…
AfriForum se gemeenskapsgroentetuin in Bethal het oor die afgelope ses maande volhoubare voedselproduksie aan die gemeenskap gelewer. Gedurende die eerste…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide