Stellaland-takke toets vir cholera
Die AfriForum-takke in Christiana en Bloemhof het op 9 Junie watermonsters geneem om vas te stel of daar cholera teenwoordig…
Die AfriForum-takke in Christiana en Bloemhof het op 9 Junie watermonsters geneem om vas te stel of daar cholera teenwoordig…
AfriForum loods vandag ’n kort dokumentêr wat sekere harde realiteite binne Netbal Suid-Afrika (NSA) aan die publiek sal openbaar. …
AfriForum se Helderbergkom-tak het op 10 Junie appels geskenk wat gebruik sal word vir kospakkies wat eerskomende Vrydag tydens ’n…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag Senzo Mchunu, die minister van Water en Sanitasie, versoek om die beoogde veranderings aan waterwetgewing,…
’n Dagvaarding is teen die veroordeelde vroueslaner Jaco Swart uitgereik om op 14 Augustus in die hof te verskyn op…
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom ’n opspraakwekkende uitspraak, wat gister in die Hoogste Hof van Appèl gelewer is, wat bepaal dat…
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend as die BELA-wet)…
Nevie Aubrey Baartman, voormalige munisipale bestuurder van die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit, is op 12 Junie in die Springbok Landdroshof…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die parlement se besluit om die nuwe wetsontwerp oor Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) te aanvaar, ten sterkste…
AfriForum het op 9 Junie ingespring en hulp verleen aan Kays-karavaanpark in die Strand nadat Joey Lotter van Helpende Hand…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide