AfriForum lewer pleidooi aan die Verenigde Nasies se Raad vir Menseregte oor die skending van Suid-Afrikaners se reg op water en sanitasie
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n versoek aan die Verenigde Nasies (VN) se spesiale rapporteur vir menseregte op veilige drinkwater…