Delmas Valke-buurtwag se kringtelevisie lei tot moordverdagte se arrestasie
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het op 25 Augustus gehelp om ’n moordverdagte in samewerking met Titen Security en die Suid-Afrikaanse…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het op 25 Augustus gehelp om ’n moordverdagte in samewerking met Titen Security en die Suid-Afrikaanse…
AfriForum se Standerton-tak het op 23 Augustus nóg ’n slaggatherstelprojek in die dorp suksesvol voltooi. Die tak het op Beyers…
AfriForum se Bethal-tak het op 24 Augustus ’n vrag nartjies wat deur Wessel Piso, ’n sitrusboer van Nelspruit, aan die…
AfriForum se Ermelo- en Chrissiesmeer-buurtwag het op 22 Augustus elk ’n 600 liter-hoëdruk-brandbestrydingseenheid aangeskaf. Dit is deur Hoëveld Toerusting in…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag het op 18 Augustus ’n vermeende kabeldief vasgetrek en aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) oorhandig vir…
Die AfriForum-tak in Parys het vandag ’n klagte by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) ingedien oor onwettige en gevaarlike…
AfriForum se Weskus-tak het die afgelope naweek hul wandelroete in die Longacres-landgoed in Langebaan, waar plante en veldblomme uniek aan…
AfriForum se Centurion en Groter Moot-takke het op 19 Augustus die toegegroeide rante in Trichardstraat (M10) tussen Kruger- en Smutslaan…
AfriForum het ’n formele versoek gerig aan die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit om ’n nuwe konsepbywet te oorweeg, wat AfriForum sal…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het ’n reuse-oorwinning behaal in die ontwikkeling en uitbreiding van die reg met betrekking tot private vervolging….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide