AfriForum se Uitenhage-tak takel die skoonmaak van historiese bakens in dié dorp
AfriForum se Uitenhage-tak het die afgelope Saterdag (30 September) in samewerking met ander plaaslike organisasies, ’n skoonmaakaksie van belangrike historiese…
AfriForum se Uitenhage-tak het die afgelope Saterdag (30 September) in samewerking met ander plaaslike organisasies, ’n skoonmaakaksie van belangrike historiese…
Sestien protospanlede van AfriForum se Matzikama-buurtwag het Saterdag op Vredendal gespesialiseerde veiligheidsopleiding onder leiding van AfriForum Gemeenskapsveiligheid ondergaan. Spanlede het…
AfriForum se Roodepoort-tak, die Florida-suid inwonersvereniging (FSRA), gemeenskapslede en die polisie het op 30 September hoop geskep deur 35 bome…
Die AfriForum-tak in Port Elizabeth het op 30 September in samewerking met die Nelson Mandela Baai Metropolitaanse Munisipaliteit bome by…
AfriForum se Germiston-buurtwag het die afgelope naweek, met die arrestasie van sewe verdagte dwelmsmokkelaars en die inbeslagneming van ’n aansienlike…
Saterdag (30 September 2023) het die finale rondte van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie vir universiteitstudente by Akademia…
AfriForum se Strand-tak en die Strand Patrol-buurtwag het in samewerking met die plaaslike polisie, Fidelity ADT, AM Security en Vetus…
Die voorgestelde nuwe waterregulasies rakende watergebruik vir ontspanningsdoeleindes en gepaardgaande waterhulpbronbestuursplanne wat onlangs deur die Departement van Water en Sanitasie…
AfriForum se Pionier-tak in Meyerspark, Pretoria, het op 30 September hande gevat met rolspelers in die gemeenskap om watervoorsiening te…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag kommentaar op die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) by die parlementêre portefeuljekomitee vir…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide