AfriForum se teenboelieveldtogspan en AfriForumTV besoek Laerskool Delville
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het gister (11 Oktober 2023) besoek afgelê by Laerskool Delville in Germiston. Dié veldtog dien…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het gister (11 Oktober 2023) besoek afgelê by Laerskool Delville in Germiston. Dié veldtog dien…
Die riete wat langs die Trimpark in Potchefstroom groei bied slaapplek vir kwaaddoeners en verhoed ook pogings om die kanaal…
Nege AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein het sedert die begin van September gehelp om 26 veld- en twee huisbrande in en om…
AfriForum se Swellendam-buurtwag is tydens ’n galageleentheid wat op Saterdag 7 Oktober deur die Swellendam Besigheidsforum aangebied is, vereer met…
Die bevindings van die Sensus 2022-verslag bewys hoe verkeerd die regering se hantering van taal is. Dit is die kommentaar…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het onlangs ’n hofbevel bekom waarin die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit verplig is om die rioolwerke in Klerksdorp…
Die AfriForum-tak in Parys het die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit vandag by die Menseregtekommissie (MRK) verkla omdat dié munisipaliteit reeds jare…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het skriftelike kommentaar ingedien op die wetsontwerp oor die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG). In hierdie kommentaar word die…
AfriForum se Parys-tak het vandag ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) by die…
Die voorgestelde nuwe regulasies rakende watergebruik vir ontspanningsdoeleindes en gepaardgaande waterhulpbronbestuursplanne wat onlangs deur die Departement van Water en Sanitasie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide