Swellendam-buurtwag skenk skryfbehoeftes aan kleuterskool
Die AfriForum-buurtwag in Swellendam doen nie net hulle deel om die gemeenskap te beveilig nie, maar belê ook in die…
Die AfriForum-buurtwag in Swellendam doen nie net hulle deel om die gemeenskap te beveilig nie, maar belê ook in die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag skriftelike kommentaar op die wysigingswetsontwerp op Nasionale Kleinsake (2023) ingedien wat wetgewing voorstel om dié…
AfriForum het vandag die tweede episode in hul dokumentêre reeks oor die ware stand van sake in Netbal Suid-Afrika (Netbal…
Die tuinspan van AfriForum se Noord van die berg-tak in Pretoria het in Oktober heelwat vermag om hul area te…
Rioolbesoedeling in Plankenburg-, Veldwagters- en Eersterivier aangemeld Die Stellenbosch-munisipaliteit is in warm water en moet nou teen Desember antwoorde gee…
AfriForum is ná maande se gesloer as ’n belanghebbende en geaffekteerde party geregistreer in Tenbosch Mining (Edms) Bpk. se aansoek…
AfriForum se Springs-tak het onlangs hulp aangebied nadat gemeenskapslede versoek het dat die padstrepe in Ermelostraat tussen Witweg en Clydesdale…
Die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) sal die ongelykheidsgaping verder vergroot, nóg meer druk op die reeds oorbelaste belastingbetaler plaas en lei…
Die protospan van AfriForum se Bo-Karoo-tak in Orania het op 1 November die plaaslike gemeenskap, die SAPD en Orania Veiligheidsdienste…
Die buurtspan van AfriForum se Groter Moot-tak het gedurende Oktober reusewerk gedoen om die Moot skoon te maak en op…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide