Groot ontevredenheid (én ’n skopfiets) ná nuus oor planne vir peperduur motor vir Govan Mbeki-burgemeester
Keelvol inwoners en lede van twee AfriForum-takke in die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit (GGPM) het vandag hul ontevredenheid met die…
Keelvol inwoners en lede van twee AfriForum-takke in die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit (GGPM) het vandag hul ontevredenheid met die…
AfriForum se Springs-tak het nie geskroom om die hulp van sy buurtwag in te roep nadat dié tak ’n noodoproep…
Die sukses wat AfriForum se nege buurtwagte op die Mpumalanga Hoëveld behaal, sal nou – danksy die opleiding van twee…
AfriForum se gespesialiseerde reaksie-eenhede – oftewel protospanne – het na afloop van die suksesvolle voltooiing van die tiende protospanopleidingskurus vandeesweek…
Die AfriForum-buurtwag in Lichtenburg het vandeesweek in samewerking met die Omgee-buurtwag daarin geslaag om vermeende diewe se planne te fnuik…
Die Bethal-gemeenskap het onlangs weer deurgeloop onder die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit se wanbestuur. Rand Water het die waterdruk na…
AfriForum het ’n navraag by die Departement van Water en Sanitasie (DWS) ingedien waarin die organisasie duidelikheid versoek en kommer…
AfriForum se Holrivierplaaswag buite Lutzville, in die noordwestelike deel van die Wes-Kaap, het na afloop van ’n plaasaanval op twee…
Die toegegroeide parke in Rustenburg gaan nie maklik getem word nie, maar die AfriForum-tak op dié dorp skrik nie vir…
AfriForum se Stellenbosch-tak het op 29 Februarie hul algemene jaarvergadering gehou en terugvoer gegee aan die lede teenwoordig. Die gasspreker,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide