Rustenburg-tak maak paaie veiliger in Mei
Grassny, stopborde vervang en padtekens verf – dít is net van die aksies wat AfriForum se Rustenburg-tak in Mei aangepak…
Grassny, stopborde vervang en padtekens verf – dít is net van die aksies wat AfriForum se Rustenburg-tak in Mei aangepak…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op Vrydag 17 Mei ’n verdagte aangekeer wat in besit was van houers waarin ligte…
AfriForum se Durbanville-tak het ’n finansiële bydrae aan die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gemaak vir ’n maaltyd vir die polisiebeamptes…
Die AfriForum-tak in Springs het Saterdag (1 Junie) sy algemene jaarvergadering gehou en daartydens dié tak se suksesse oor die…
Die AfriForum-tak in Vryburg het gedurende Mei verskeie projekte aangepak om ’n skoner, veiliger en voorspoedige omgewing vir almal te…
AfriForum se Bethal-tak het op 22 Mei meer as 100 kg spinasie aan die Bethal-sopkombuis geskenk wat uit hul gemeenskapstuin…
Die Abaqulusi Plaaslike Munisipaliteit het ’n kontrakteur aangestel om as opsigter om te sien na die plantasies by Grootgewachtdam. Hierdie…
Die AfriForum-buurtwag in Lichtenburg het ’n beduidende rol gespeel in die arrestasie van ’n man wat na bewering sy meisie…
AfriForum se Lichtenburg-tak het in Mei drie nuwe slaggatprojekte suksesvol voltooi wat weereens die gemeenskap se toewyding tot padveiligheid bevestig….
Gedurende Mei het die AfriForum-tak in Coligny voortgegaan met sy volhoubare skoonmaakprojek in Voortrekkerstraat waartydens daar elke werksdag tussen twee…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide