AfriForum gaan hof toe om implementering van Tshwane-metro se stadsreinigingsheffing te stop
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit in die hof daag om die implementering van die nuwe stadsreinigingsheffing wat…



