Verhoordatum vir privaat vervolging van Alexis Bizos vasgestel
Alexis Bizos, seun van Adv. George Bizos, het vandag in die Johannesburgse landdroshof verskyn op ’n klag van aanranding met…
Alexis Bizos, seun van Adv. George Bizos, het vandag in die Johannesburgse landdroshof verskyn op ’n klag van aanranding met…
AfriForum het ná afloop van vanaand se staatsrede gesê dit blyk dat pres. Cyril Ramaphosa vasberade is om vas te…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 10 en 11 Februarie 2020 by die Laerskool Roodekrans in Roodepoort besoek afgelê tydens dié…
Die AfriForum-tak in Benoni het onlangs besluit om ’n nuwe manier te vind om die dorp te beveilig, verhoudinge met…
AfriForum se Uitsig-buurtwag in Bloemfontein het op 11 Februarie 2020 spoedig gereageer om ’n vrou wat vermoedelik ’n beroerte gehad het,…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 7 en 8 Februarie 2020 in samewerking met die SAPD aan ’n operasie in dié dorp…
Die AfriForum-tak in Christiana het op 7 Februarie 2020 dié dorp skoongemaak en vullis verwyder waar dit onwettig gestort is. Verskeie inwoners…
AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid het Fanie en Colleen Engelbrecht se familie verlede week by die Palm Ridge-landdroshof aan die Oos-Rand ondersteun…
AfriForum het vandag ’n vergadering met dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, versoek om die burgerregteorganisasie se besware en bekommernisse…
AfriForum het op 31 Januarie 2020 ’n skrywe aan die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit gerig oor die toestand van die Môrelig-vullisterrein in Bethlehem….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide