AfriForum: Gordhan erken gebrek aan mededinging het kostes verhoog
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het vandag sy plan bekend gestel om Eskom reg te ruk. Die burgerregteorganisasie AfriForum…
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het vandag sy plan bekend gestel om Eskom reg te ruk. Die burgerregteorganisasie AfriForum…
Die burgerregteorganisasie AfriForum veroordeel Totalsports se besluit om staanplakkate van die Springbokslot Eben Etzebeth uit sy winkels te verwyder en…
AfriForum se Kroonstad-tak het gedurende Oktober ses inheemse bome (vaderlandswilg- en witstinkhoutbome) op verskillende plekke in die dorp geplant as…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 23 Oktober 2019 ’n nuwe buurtwag in Bankhara Budolong buite Kuruman gestig. Dié buurtwag vorm deel…
AfriForum se Bronkhorstspruit-tak het op Saterdag 26 Oktober 2019 die park by die verlenging van Cathiesstraat skoongemaak, as deel van…
Alana Bailey, AfriForum se hoof van kultuursake, verteenwoordig dié organisasie en die belange van Afrikaans by ’n werkgroepvergadering van die…
AfriForum het vandag ’n dringende skrywe aan Bruce Kannemeyer, munisipale bestuurder van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit, gerig oor die swak…
AfriForum se Oos-Moot-tak en -buurtwag het op Saterdag 26 Oktober 2019 die spruit op die hoek van 24ste Laan en…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het aansoek gedoen om ’n nolle prosequi-sertifikaat om ’n werknemer privaat te vervolg wat bedrieglike klagtes van…
AfriForum se Upington-tak het terugvoer oor verskeie kwessies ontvang nadat dié organisasie op 12 September 2019 tydens ’n optog ’n memorandum…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide