AfriForum rig skrywe aan Nersa nadat Tshwane-metro sy plig versuim
AfriForum het op 16 Januarie 2020 ’n skrywe aan Nersa gerig en versoek dat ondersoek ingestel word oor waarom die…
AfriForum het op 16 Januarie 2020 ’n skrywe aan Nersa gerig en versoek dat ondersoek ingestel word oor waarom die…
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 17 Januarie 2020 hul eerste maandelikse misdaadvoorkoming- en massapatrollie vir 2020 gehou. Die patrollie is goed…
AfriForum se Vryburg-tak het vandeesmaand reeds die dorp begin skoonmaak as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Verskeie inwoners het…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 17 Januarie 2020 met die Basotho Lead-Petitioners (BLP) in Hlotse, Lesotho vergader oor die herstel van vriendskaplike…
AfriForum het vandag ’n formele klag by die Verenigde Nasies se spesiale rapporteur oor die situasie van menseregteverdedigers ingedien teen…
AfriForum se Moot-tak het op 16 Januarie 2020 amptelik hul eerste noodwaterpunt vir gebruik geopen by Laerskool Pierneef in Villieria,…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om by die tradisionele leierskap-saak van die Barolong Boo Seleka Tradisionele Raad…
’n Oudit deur AfriForum se Vryheid-tak het bevind dat die Abaqulusi Plaaslike Munisipaliteit se vullisterrein in ’n haglike toestand is….
AfriForum Jeug verneem met kommer – uit die artikel wat 16 Januarie 2020 op Netwerk24 verskyn het – dat studentetradisies…
Die AfriForum-tak in Heilbron het op 14 Januarie vanjaar 20 bokse afdrukpapier aan die Hoërskool Heilbron oorhandig om aangewend te word…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide