Datum om kommentaar in te dien aangeskuif ná AfriForum beswaar aanteken
Die datum om kommentaar op die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit in Klerksdorp se 2018/2019-jaarverslag te lewer, is na 28 Februarie 2020 aangeskuif nadat…
Die datum om kommentaar op die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit in Klerksdorp se 2018/2019-jaarverslag te lewer, is na 28 Februarie 2020 aangeskuif nadat…
Die AfriForum-tak in Margate bied ’n beloning van R10 000 aan vir inligting wat tot die suksesvolle vervolging van mense of…
Die geregtelike doodsondersoek (GDO) in die Johannesburgse landdroshof na Suraya Deedat en haar vier kinders sal voorlopig op 16 April…
AfriForum se Matlabas-plaaswag het op 14 Februarie 2020 drie vermeende koperdiewe in die Steenbok-omgewing in hegtenis geneem. HPG in samewerking…
AfriForum het deur die loop van 2019 ’n peiling onder lede onderneem om vas te stel wat hul taalbehoeftes is…
Die AfriForum-tak in Margate en die N.G. Kerk Margate se gemeenskaplike boorgat het die afgelope maand meer as 50 kl water…
AfriForum se Duiwelskloof-buurtwag in Tzaneen het op 14 Februarie 2020 ’n suksesvolle sigbaarheidsaksie geloods en padblokkades saam met die SAPD beman. Vyf…
AfriForum se Sektor 3-tak in Bloemfontein het op 15 Februarie 2020 voortgegaan om die middelman in Walter Sisulustraat, wat een van die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het in samewerking met Evolve Life se Manie Botha op 14 Februarie 2020 besoek by die Laerskool Helderkruin in…
AfriVriendelik en AfriForum het op 19 Februarie 2020 – tesame met die viering van Internasionale Moedertaaldag wat jaarliks op 21 Februarie gevier word…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide