AfriForum se Benoni-tak leer leerders oor veiligheid
Die AfriForum-tak in Benoni het op 9 Maart 2020 by die 200% Foundation aangesluit om jong meisies van die Actonville-opleidingsentrum, ’n skool…
Die AfriForum-tak in Benoni het op 9 Maart 2020 by die 200% Foundation aangesluit om jong meisies van die Actonville-opleidingsentrum, ’n skool…
AfriForum se Piet Retief-tak en -buurtwag het op 7 Maart 2020 ’n slaggatprojek in dié dorp afgeskop. Tak- en buurtwaglede, gemeenskapslede en…
Die AfriForum-tak in Witbank gaan voort met hul volhoubaarheidsprojek om die dorp op te knap. Die tak het tot dusver…
AfriForum Jeug het op 7 Maart 2020 ’n tak in Port Elizabeth gestig. Van die lede is plaaslike studente terwyl…
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het ná volgehoue druk deur AfriForum vandag in die Randburgse…
AfriForum se Brits-tak het die afgelope tyd in samewerking met Madibeng Plaaslike Munisipaliteit en die Departement van Openbare Werke riool-,…
AfriForum se Potchefstroom-tak en -buurtwag het in Februarie 2020 verskeie skoonmaakprojekte van stapel gestuur om dié dorp weer mooier, skoner…
AfriForum se Vryheid-tak het ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000) (PAIA) redes…
AfriForum se Oos-Moot-tak het op 29 Februarie 2020 die Louis Trichardt-spruit in 26ste Laan in samewerking met die stadsraad en…
AfriForum se Naboomspruit-tak het gedurende Februarie 2020 verskeie projekte aangepak en die gemeenskap só ondersteun. Dié tak het onder meer –…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide