AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwag help SAPD ná skietvoorval
Die AfriForum-buurtwag in Bronkhorstspruit het die SAPD op 28 September 2020 in ’n skietvoorval bygestaan nadat ’n gewapende roof skeefgeloop…
Die AfriForum-buurtwag in Bronkhorstspruit het die SAPD op 28 September 2020 in ’n skietvoorval bygestaan nadat ’n gewapende roof skeefgeloop…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 29 September die driehoek by die Nestlé-brug op dié dorp skoongemaak. Die rotstuin op…
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Secunda het die afgelope naweek hulp verleen by die Davieshof-ouetehuis deur opknappingswerk te doen en…
AfriForum se tak en buurtwag in Middelburg het onlangs gehelp nadat die SAVF-tehuis vir bejaardes op dié dorp onder ’n…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 22 September in samewerking met die inwoners slaggate herstel. Hierdie projek word al vir…
Die AfriForum-tak in Kuruman het die dryfas van die Streekdiensteraad se enigste werkende brandbestrydingsvoertuig deur ’n plaaslike motorwerktuigkundige laat herstel….
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het op 27 September 2020 by die plaaslike begraafplaas gepatrolleer om die gemeenskap die geleentheid te…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 28 September 2020 aansoek gedoen om as vriend van die hof op te tree ten…
AfriForum se Lydenburg-protospan het op 12 September 2020 spoorsny- en bykomende opleiding ontvang. Sewe lede is opgelei in spoorsny en…
Die AfriForum-tak in Benoni het op 24 September 2020 tyd by Sinethemba Hope House (’n plaaslike kinderhuis) deurgebring waartydens taklede die kinders…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide