AFRIFORUM SE BEHEERKAMER VIR GAUTENG, LIMPOPO EN MPUMALANGA HELP MISDAAD BEKAMP
AfriForum se beheerkamer vir Gauteng, Limpopo en Mpumalanga (die noordstreek) het in Mei 2021 meer as 235 gevalle hanteer en die…
AfriForum se beheerkamer vir Gauteng, Limpopo en Mpumalanga (die noordstreek) het in Mei 2021 meer as 235 gevalle hanteer en die…
Die AfriForum-tak in Kuruman se brandspan is op Sondag 6 Junie ontbied na die toneel van ’n brandende huis. Danny…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Woensdag, 2 Junie, dringend met lede van die Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit vergader nadat die…
Die AfriForum-buurtwag in Ventersdorp het Woensdagoggend die polisie en ’n sekuriteitsmaatskappy gehelp om vermeende kabeldiewe vas te trek. Die sekuriteitsmaatskappy…
AfriForum se Machadodorp-tak en -buurtwag werk die afgelope tyd hard om misdaad in dié dorp en omliggende gebiede te bekamp…
Die AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga het op Vrydag 28 Mei ’n massapatrollie op die N4-snelweg tussen Middelburg en Malalane gery. Dié…
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Overstrand-tak, het op 26 Mei 2021 die plaaslike polisie gehelp…
AfriForum Sakenetwerk in samewerking met Akademia bied hierdie jaar weer aan entrepreneurs die geleentheid om aan die Entrepreneur van die…
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op Saterdag 22 Mei 2021 ’n kursus in die gebruik van basiese handwapens voltooi. Die doel…
Die AfriForum-buurtwag in Machadodorp het op Dinsdag, 25 Mei, gehelp om ’n gesteelde Toyota Land Cruiser terug te vind. Die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide