AFRIFORUM TEATER: AFRIFORUM SKEP NUWE TUISTE VIR AFRIKAANSE KUNSTE
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n nuwe teater, wat as die AfriForum Teater bekendstaan, geopen op die perseel wat voorheen…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n nuwe teater, wat as die AfriForum Teater bekendstaan, geopen op die perseel wat voorheen…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag vir Werner Pretorius, die eienaar van Hennie’s Restaurant in Moreletapark, bygestaan om strafregtelike klagtes van…
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het op 26 Februarie ’n sigbaarheidspatrollie saam met die polisie in Lephalale uitgevoer. Dié patrollie is…
Die AfriForum Jeug-tak in Kempton Park het op 27 Februarie 2021 by die Elgin-brug rommel opgetel, bossies uitgetrek en die…
Die AfriForum-buurtwag in Secunda het die afgelope paar dae hulp aan die gemeenskap verleen nadat swaar reën in die omgewing…
AfriForum het op 23 Februarie 2020 – twee dae ná Internasionale Moedertaaldag op 21 Februarie – innoverende Afrikaanse ondernemings in drie streke en…
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 20 Februarie die vleie in Witrivier met ’n hommeltuig verken. Die doel van dié projek…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, en sy span het vandag namens Celeste Gouws, slagoffer en privaat vervolger,…
Inwoners in die area naby die Total-vulstasie in Potchefstroom ly geweldig onder die rioolbesoedeling wat reeds vir meer as ’n…
AfriForum se Harrismith-buurtwag was vanjaar reeds betrokke by verskeie voorvalle waar hulle ondersteuning gebied het aan die gemeenskap. Die buurtwag…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide