AfriForum se Piet Retief-tak skenk spekbome aan Huis Immergroen
Die AfriForum-tak in Piet Retief het op 27 September 30 spekbome aan die inwoners van Huis Immergroen geskenk. Hierdie aksie…
Die AfriForum-tak in Piet Retief het op 27 September 30 spekbome aan die inwoners van Huis Immergroen geskenk. Hierdie aksie…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het gister in ’n skrywe aan die kantoor van die nasionale polisiekommissaris antwoorde geëis oor waarom die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 28 September 2021 ’n skoonmaakaksie op die hoek van Kingsmead- en Van der…
AfriForum se Bo Karoo-streektak, Saai en die Orania Beweging het vandeesweek ’n veldtog van stapel gestuur om hulp te verleen…
Nadat AfriForum se takke in Pretoria-Noord in Augustus ’n waterkar aangekoop het, is dié waterkar in September gebruik om meer…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 28 September 2021 by die Laerskool Eligwa in Vanderbijlpark besoek afgelê as deel…
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom die openbaarmaking van die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) se verslag oor die Digital Vibes-korrupsieskandaal, maar veroordeel die…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in September ’n volhoubare skoonmaakprojek van stapel gestuur. Die AfriForum-span is hard aan die werk…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het die afgelope tyd gewys dat hulle ’n daadwerklike verskil in die gemeenskap maak veral wat…
Die AfriForum-tak in Kroonstad het op Erfenisdag bome geplant by Huis Edelkroon as deel van die organisasie se nasionale boomplantmaand….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide