AfriForum se Groter Moot-tak verwyder bome wat omgeval het
AfriForum se Groter Moot-tak het op 21 November 2021 vyf bome in die Moot verwyder wat omgeval het ná die…
AfriForum se Groter Moot-tak het op 21 November 2021 vyf bome in die Moot verwyder wat omgeval het ná die…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag slotbetoë gelewer in die geregtelike doodsondersoek (GDO) na die vlammedood…
Die AfriForum-tak in Mooinooi het op 18 November 2021 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens ’n nuwe takbestuur verkies is. Gemeenskapslede kon…
Die AfriForum-tak in Middelburg het op 18 November 2021 gereorganiseer en ’n nuwe bestuur gekies. Die takbestuur bestaan uit: Vic…
Volgens die burgerregteorganisasie AfriForum is die verwikkelinge in die Brendin Horner-saak om verskeie redes uiters kommerwekkend. Die twee beskuldigdes is…
AfriForum se Sannieshof-tak het op 17 November 2021 ’n privaat kontrakteur aangestel om dreine te suig nadat die Tswaing Plaaslike…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se buurtwagte gaan van 1 tot 31 Desember patrollies regoor die land hou om gedurende die feestyd…
Die AfriForum-buurtwag in Fochville het op 13 November 2021 twee opgeleide honde by die buurtwagspan verwelkom. Duke (2) en Haylie…
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Mookgophong het op 13 November 2021 as deel van die organisasie se Ons dorp-projek die…
Verskeie getuies het gister ter strafverswaring by die vonnisverrigtinge van Khumbulani Malinga getuig. Dié verrigtinge sal op 10 Januarie 2022…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide