AfriForum en Evolve Life besoek Laerskool Helderkruin-leiers
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 11 Februarie in samewerking met Manie Botha van Evolve Life besoek afgelê by die Laerskool…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 11 Februarie in samewerking met Manie Botha van Evolve Life besoek afgelê by die Laerskool…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 10 Februarie in samewerking met Noordwes Koöperasie (NWK) en Chris Breedt, ’n sakeman in…
Die AfriForum-tak in Middelburg het ’n nuwe yskas aan die SAVF-tehuis vir bejaardes in dié dorp geskenk. Hierdie skenking is…
In reaksie op die beplande Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys wat die afgelope week aan die portefeuljekomitee vir onderwys voorgelê is,…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 8 Februarie by die VTA Skool in Vanderbijlpark besoek afgelê. Dié veldtog dien…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 4 Februarie ’n sigbaarheidspatrollie gehou, waartydens ’n motoris wat vermoedelik onder die invloed was,…
President Cyril Ramaphosa se staatsrede bevestig weer eens die president se reputasie as ’n man wat mooi woorde spreek, maar…
Die AfriForum-tak in die Bo Karoo het die afgelope week skietopleiding vir verskeie groepe in die streek aangebied. Inwoners van…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het 5 Februarie 2022 in ’n baie spesiale dag omskep toe hulle die twee Engo-jeugsorgsentrums se…
AfriForum se Hartbeesfontein-buurtwag het op 5 Februarie ingespring en die gras by die substasies met ’n trekker en bossiekappers gesny,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide