AfriForum rapporteer Julius Malema aan die Menseregtekommissie; doen ’n beroep op lede om druk toe te pas
Die burgerregteorganisasie AfriForum het klagtes teen die EFF-leier, Julius Malema, by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) ingedien vir aanhitsing van geweld…