AfriForum se Delmas Valke-buurtwag maak ’n verskil
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het gedurende Junie verskeie suksesse behaal. Op 16 Junie is ’n operasie in samewerking met verskeie…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het gedurende Junie verskeie suksesse behaal. Op 16 Junie is ’n operasie in samewerking met verskeie…
AfriForum is bewus van ’n besluit wat geneem is om die Westelike Provinsie se o/16-span van die finaal van die…
AfriForum se tak in Bethal het op 27 Junie ’n slaggatprojek in hierdie dorp geloods waartydens slaggate in Malherbestraat, Wichtstraat,…
AfriForum het op 28 Junie ’n dringende brief aan die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit gerig nadat dit aan die lig…
AfriForum se Worcester-tak het in Junie verskeie aksies aangepak om ’n verskil in hul gemeenskap te maak. Die Worcester-tak het…
Lede van die AfriForum-buurtwag in Witrivier het op 22 Junie in samewerking met BlackWater Security twee verdagtes aangekeer wat in…
AfriForum se Bronberg-tak het op 27 Junie begin om Welkom in AfriForum-wêreld-borde in die area op te rig. Hierdie borde…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n brief aan die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (SASKOK) geëis dat ’n onafhanklike…
AfriForum se Weskus-tak in Langebaan en die Cederberg-tak in Clanwilliam het gedurende die onlangse Wes-Kaapse vloede ook hulp verleen aan…
AfriForum se Lichtenburg-tak het van 12 tot 22 Junie altesaam 65 slaggate in Kerkstraat en 8ste Laan herstel. Honderd sakkies…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide