AfriForum-tak gryp self in om watertenk in Schonkenville te herstel
Ten spyte van die voortslepende waterkrisis in Parys, hou die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit hul skynbaar steeds doof vir inwoners se…
Ten spyte van die voortslepende waterkrisis in Parys, hou die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit hul skynbaar steeds doof vir inwoners se…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het van 19 tot 26 Oktober voortgegaan met dié tak se reuseslaggatprojek en 480 m2 is…
AfriForum Kaapstad-Noord se Bellville- en omliggende buurtwagte het gedurende Oktober veiligheidsprobleme in dié gebied behoorlik gestormloop. ’n Massapatrollie, voertuigkontrolepunt en…
AfriForum was vandag in die Hooggeregshof in Pretoria om Eskom te dwing om inligting oor die kragreus se bestaande steenkool-…
AfriForum se Overstrand-tak het Donderdag (26 Oktober) 30 inheemse bome, waaronder geelhout, assegaai, witpeer en kusvaalbos, by Laerskool Kleinmond aangeplant….
Die Hooggeregshof in Pretoria het vandag AfriForum se aansoek van die hand gewys dat die regulasie rondom die verval van…
Drie onwettige mynwerkers – bekend as zama-zamas – is op Woensdag 25 Oktober tydens ’n operasie in die Primrose-omgewing vasgetrek,…
Danksy die AfriForum-tak in Lichtenburg het hierdie dorp nog 138 slaggate minder. Dié tak het tussen 16 en 20 Oktober…
In reaksie op die aanvaarding van die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die Bela-wetsontwerp) deur die Nasionale…
Die Mpumalanga Hooggeregshof in Mbombela het vandag AfriForum se saak aangehoor rakende die onbillike subsidiebedrag wat die Mpumalanga Departement van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide