Malmesbury-tak plant agt bome om dorp te verfraai
AfriForum se Malmesbury-tak het verlede maand sy deel gedoen om boomplantmaand te ondersteun deur agt bome op die dorp te…
AfriForum se Malmesbury-tak het verlede maand sy deel gedoen om boomplantmaand te ondersteun deur agt bome op die dorp te…
AfriForum se Garsfontein-Faerie Glen-tak, tesame met die AfriForum-tak in Moreletapark, het op 12 Oktober ’n Clearview-heining om die veld op…
Die nuwe Afrikaanse musiekblyspel, Die Afrikaner maak só, wat nou al vir die derde agtereenvolgende week op die planke is…
Die AfriForum-tak in Matzikama het in September as deel van Nasionale Boomplantmaand die Rosendal-park in Vredendal aangeneem en spekbome in…
Die voormalige Clover-werknemers Mohale Shokane en Vusumuzi Duumba is in die Johannesburgse Hooggeregshof skuldig bevind vir die brutale moorde op…
AfriForum Brandweer en AfriForum se Wilgehof-buurtwag was op 13 Oktober blitsig op ’n ongelukstoneel in Walter Sisulu-rylaan waar ’n voertuig…
Die AfriForum-tak in Bothaville eis dringende antwoorde van die Nala Plaaslike Munisipaliteit oor die haglike toestand van die dorp se…
Die Thabo Mbeki Stigting se verslag wat op 10 Oktober 2024 deur oud-president Mbeki aan die Gautengse LUR vir Onderwys,…
Nog 16 AfriForum-buurtwaglede het die afgelope week die organisasie se protospan-opleidingskursus suksesvol voltooi. Lede van takke in Lichtenburg, Brits, Songloed,…
AfriForum se Paarl-tak het op 4 Oktober ’n bydrae gemaak tot Huis Ina Rens se multisensoriese tuin deur ’n bosvaderlandswilg…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide