Anglo-Boereoorlog-monument op Zeerust weer opgeknap
’n Monument en terrein op Zeerust, ter nagedagtenis aan burgers van die destydse Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) wat in 1900 en…
’n Monument en terrein op Zeerust, ter nagedagtenis aan burgers van die destydse Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) wat in 1900 en…
Die AfriForum-tak in Kraaifontein se bestuur het verlede week ’n herstrukturering ondergaan. Onder leiding van Johan Crous, AfriForum se distrikskoördineerder…
AfriForum se Moreletapark-tak het die afgelope paar dae hom weer daarop toegespits om plaaslike sakeondernemings by te staan wat deurlopend…
AfriForum se Helderbergkom-tak het ’n proaktiewe benadering tot padveiligheid geneem deur onlangs ’n groep kleuters op te voed oor die…
Wanneer dit by die skoonmaak en instandhouding van parke in Rustenburg kom, laat wiel die plaaslike AfriForum-tak behoorlik. Hulle het…
Die AfriForum-tak in Bothaville het kommentaar op die Nala Plaaslike Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) ingedien. Daar is onder meer…
Onrusrivier is ’n pragtige bestemming vir almal wat lief is vir die see en natuurlewe. In Harderbaai is daar ’n…
Terwyl die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank vandag aangekondig het dat daar vanjaar na raming nog 200 dae van beurtkrag op Suid-Afrika…
AfriForum se Moreletapark-tak het vandeesmaand besluit om misdaad in die gebied daadwerklik te takel deur drie kameras op te rig…
Die AfriForum-plaaswagte in die George-omgewing het onlangs ’n inoefening van ’n plaasaanval-scenario gehou. Gedurende die oefening het die Herold-, Hoekwil-…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide