AfriForum help met herstel van die Standerton-SAVF se plafon
Die AfriForum-tak in Standerton het die SAVF-gemeenskapsentrum se plafon in Mei herstel nadat die sentrum se dakke in die vorige…
Die AfriForum-tak in Standerton het die SAVF-gemeenskapsentrum se plafon in Mei herstel nadat die sentrum se dakke in die vorige…
Die AfriForum-takke in Bloemhof en Christiana het onlangs hul voorstelle op die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) ingedien….
Wanneer dit kom by stukkende straatligte, is dit maar ’n donker prentjie op talle dorpe en stede oor die hele…
AfriForum se Kempton Park-tak het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) misdaadvoorkomingsdienste gelewer tydens die jaarlikse KonTiki-vlotresies by die…
’n Brand wat onlangs (14 Mei) in De Jongh-park uitgebreek het, kon moontlik die Oakdale-woonbuurt in puin gelaat het as…
Tsibitso Sibanyonistraat in Bethal is só deurtrek met slaggate dat dit bykans soos die maan se oppervlak lyk, maar verlede…
Sedert die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit sowat twee weke gelede onwettige kragverbindings in Pretoria-Wes ontkoppel het, heers daar groot ongelukkigheid onder…
AfriForum se Benoni-tak het verseker dat die Benoni-gemeenskap van hul paaie nou veilig kan gebruik sonder die vrees om in…
AfriForum se Pionier-tak in die Meyerspark-omgewing in Pretoria het hande gevat met die plaaslike raadslid en ondernemings om die probleem…
AfriForum se Langeberg-tak het Maandag ’n nuwe bestuur aangewys om verder op dié tak se suksesse te bou. Die nuutverkose…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide