AfriForum-tak sal nou self openbare toilette in Upington opknap
Ná talle pogings om die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit te kry om instandhoudingswerk aan die openbare toilette in Upington te…
Ná talle pogings om die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit te kry om instandhoudingswerk aan die openbare toilette in Upington te…
Die AfriForum-tak in Midvaal het op 29 Junie ’n projek by die Riversdal-begraafplaas van stapel gestuur wat daarop gemik was…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in Junie voortgegaan om padmerke in die dorp te verf. In dié maand is 60…
Kort voordat AfriForum sy landwye slaggatmaand afgeskop het, het die Noord van die berg-tak slaggate in Pretoria-Noord begin herstel. Sommige…
AfriForum se Lichtenburg-buurtwag het die afgelope naweek toegeslaan op ’n verdagte wat moontlik betrek kan word by die onlangse vlaag…
Swak dienslewering duur voort in Kakamas, Keimoes en Kenhardt Die !Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit wat verantwoordelik is vir dienslewering aan…
Die groentetuin wat sedert 2021 groot oeste vir AfriForum se Bethal-tak oplewer, het vandeesmaand gespog met nóg ’n indrukwekkende oes….
AfriForum se Pionier-tak het nie-bederfbare voedsel en gevriesde vleisprodukte aan die Beterskap Aftree-oord geskenk. Dié skenking sluit onder meer pastas,…
AfriForum se Potchefstroom-tak het weer vanjaar op 16 Junie die duisende vroue en kinders herdenk wat oor die land heen…
Voortslepende uitdagings ten opsigte van water het AfriForum-takke reg oor Suid-Afrika genoop om noodwaterpunte op te rig waar gemeenskappe steeds…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide