Delportshoop-tak vier Vrouedag met spesiale geleentheid
Die AfriForum-tak in Delportshoop het Vrouedag gevier op ’n besondere geleentheid in die NG-kerksaal. Talle vroue uit die gemeenskap het…
Die AfriForum-tak in Delportshoop het Vrouedag gevier op ’n besondere geleentheid in die NG-kerksaal. Talle vroue uit die gemeenskap het…
AfriForum het die afgelope naweek die berugte paaie van Bronkhorstspruit, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en ander veiligheidsrolspelers,…
Die AfriForum-tak in Prieska eis ’n dringende vergadering met die bestuur van die Siyathemba Plaaslike Munisipaliteit om die toekoms van…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag het verlede week reageer op ’n noodberig dat ’n vragmotor in die Sherwood-area gekaap is. Die…
Vier manne. Drie maande. één AfriForum-aksiespan. Sedert AfriForum se Pretoria-aksiespan, ’n toegewyde span met slegs vier voltydse werknemers, op 15…
Die AfriForum-tak in Kaap Agulhas het op 14 Augustus ’n nuwe era van samewerking met die Kaap Agulhas Munisipaliteit begin…
Te midde van die veelvuldige watertoevoerprobleme waarmee Heilbronners mee te make het, het die plaaslike AfriForum-tak die afgelope maand dié…
AfriForum se Machadodorp-tak het onlangs ’n nuwe kompakteerder aangekoop sodat hy die padoppervlak van hierdie dorp nóg vinniger gelyk kan…
AfriForum se Ermelo- en Chrissiesmeer-tak het sedert die begin van vandeesmaand (Augustus) 18 asdromme in die dorp aangebring. Groen dromme,…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kathu-tak het die afgelope Donderdag (8 Augustus) die eerste fase van die opknapping van die Hugenotepark-erfenisterrein…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide