Oos-Moot-tak en -buurtwag ontwikkel funksie op Telegram-toep om gemeenskap by te staan
AfriForum se Oos-Moot-tak en -buurtwag het met behulp van die maatskappy Sierra Script ʼn funksie bekend as AfriForum-Bot op die…
AfriForum se Oos-Moot-tak en -buurtwag het met behulp van die maatskappy Sierra Script ʼn funksie bekend as AfriForum-Bot op die…
AfriForum se Teks (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda)-tak het op 30 Mei 2020 sy eerste noodwaterpunt by die Davieshof-ouetehuis in Secunda opgerig…
AfriForum se Mooirivier-takke het die afgelope maand meer as 2,5 ton voedsel aan 1 806 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is…
AfriForum se Hertzogville-tak het op 2 en 3 Junie 2020 die plaaslike begraafplaas in samewerking met die boerevereniging skoongemaak. Die begraafplaas was…
AfriForum se takke in die Groter Pretoria-distrik het die afgelope maand meer as 30 ton voedsel aan sowat 1 270…
AfriForum se plaaslike takke in die Vaaldriehoek en Wes-Rand het die afgelope maand meer as 2,5 ton voedsel aan 1…
AfriForum se takke in Bloemfontein het die afgelope maand voedsel aan 706 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking…
AfriForum se Marico-takke het die afgelope maand meer as 12 ton voedsel aan 734 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is…
AfriForum se Westonaria-tak het op 31 Mei 2020 ’n waterpyp op eie onkoste herstel omdat die Westonaria-munisipaliteit nie geld het om die…
Inwoners van Kamieskroon gaan binnekort weer water in hul krane hê nadat die Kamiesberg-munisipaliteit die dorp se waterpompe, pyplyne en…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide