Stilfontein- en Orkney-tak skenk brood, maalvleis aan behoeftiges
Die AfriForum-takke in Stilfontein en Orkney het op Saterdag 30 Mei meer as 270 kg maalvleis en brood aan behoeftige…
Die AfriForum-takke in Stilfontein en Orkney het op Saterdag 30 Mei meer as 270 kg maalvleis en brood aan behoeftige…
AfriForum se Rustenburg-tak het die afgelope maand in samewerking met Solidariteit Helpende Hand meer as 10 ton voedsel aan 352…
AfriForum se Stellaland-takke het die afgelope maand meer as 2 ton voedsel aan 200 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in…
Die COVID-19-taakspan, wat uit AfriForum, Saai en Solidariteit Helpende Hand bestaan, het op 27 en 28 Mei 2020 ’n ton Genesis-kitsmaaltye na…
Die AfriForum-tak in Kuruman het op 29 Mei 2020 inisiatief geneem om die middedorp te ontsmet om te verseker dat die inwoners…
AfriForum se takke in die Hoogland-distrik het die afgelope maand meer as 9 ton voedsel aan verskeie gesinne uitgedeel. Dié…
Die AfriForum-tak in Brits het skolehulppakkette aan vier skole in die Brits-omgewing voorsien as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek…
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand voedselpakke aan kerke in dié dorp se voedselverspreidingsprogram geskenk….
Die AfriForum-tak in Welkom het op 27 en 28 Mei 2020 nóg ’n voedselskenking van 5,5 ton aan gemeenskappe in nood versprei. Verskeie…
Die AfriForum-tak in Welkom het op 25 Mei 2020 ’n kontrakteur aangestel om van die mangate in die Lakeview-woonbuurt in Welkom skoon…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide